1 Kings 7:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit was bo-oor met sederhout bedek op die balke wat op vyf en veertig pilare gelê het, vyftien in 'n ry. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit het ’n sederhoutdak gehad wat op 45 pilare gerus het, drie rye met vyftien in ’n ry. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit was van bo oordek met sederhout, op die verdiepings wat rus op die pilare, vyf en veertig bo-vertrekke, vyftien in 'n ry. |
| Afrikaans 1983 | Bo-oor die verdiepings was daar 'n dak wat gerus het op vyf en veertig pilare, vyftien in 'n ry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was bo bedek met sederhout, oor die balke wat op die pilare gerus het. Daar was vyf-en-veertig balke, vyftien in 'n ry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [3-4] Daar was drie verdiepings, en op elke verdieping was drie rye vensters oorkant mekaar. Onder die verdiepings was 45 pilare, 15 pilare in 'n ry, en bo-oor was 'n dak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar was ook ’n plafon wat gerus het op 45 pilare, vyftien in ’n ry. |