1 Kings 7:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die grense wat tussen die rande was, was leeus, osse en gérubs, en bo-op die rande was daar 'n voetstuk, en onder die leeus en osse was sekere byvoegsels van dun werk gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sowel die sypanele as die rame is versier met leeus, beeste en gerubs. Aan die bokant en onderkant van die leeus en die beeste is dit met kranse versier. |
| Afrikaans 1933/1953 | en op die sluitplate tussen die sporte was leeus, beeste en g,rubs; en net so op die sporte; bokant en onderkant die leeus en beeste was afhangende kransversierings. |
| Afrikaans 1983 | en op die sypanele en die rame was daar leeus, beeste en gerubs. Bokant en onderkant die leeus en die beeste was kransies in reliëf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die raamwerk wat tussen die dwarssporte was, was daar leeus, beeste en gerubs, en so ook op die dwarssporte aan die bokant. Aan die onderkant van die leeus en beeste was daar randversierings uitgeklop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En op die sypanele was daar leeus, beeste en gerubs. Bo en onder die leeus en die beeste het kettinkies in reliëf gehang. |