1 Kings 7:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het ook tien kopervoetstukke gemaak; vier el was die lengte van een voetstuk, en vier el sy breedte en drie el sy hoogte.
Afrikaans (NLV) 2011 Hiram het ook tien waentjies van brons gemaak. Elkeen was twee meter lank, twee meter breed en ’n halwe meter hoog.
Afrikaans 1933/1953 Hy het ook die tien afspoelwaentjies van koper gemaak; die lengte van elke afspoelwaentjie was vier el, en vier el sy breedte en drie el sy hoogte.
Afrikaans 1983 Hiram het tien waentjies van brons gemaak. Elke waentjie was twee meter lank, twee meter breed en een en 'n half meter hoog.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het tien verskuifbare staanders van brons gemaak. Elke staander was vier el lank, vier el breed en drie el hoog.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hiram het tien waentjies van brons gemaak. Elke waentjie was vier el lank, vier el breed en drie el hoog.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hiram het tien waentjies van brons gemaak. Elke waentjie was twee meter lank, twee meter breed en een en ’n half meter hoog.