1 Kings 7:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het 'n gegote see gemaak, tien el van die een rand tot die ander rand; dit was rondom, en sy hoogte was vyf el; en 'n lyn van dertig el het dit rondom getrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hiram het ook ’n groot ronde waterbak gegiet, vyf meter in die deursnee, twee en ’n half meter diep en omtrent vyftien meter in die omtrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het hy die see gemaak van gietwerk; van rand tot rand was tien el, heeltemal rond; en die hoogte daarvan was vyf el, en 'n lyn van dertig el kon dit rondom omspan. |
| Afrikaans 1983 | Hy het ook die gegote waterbak gemaak, heeltemal rond, vyf meter in deursnee, twee en 'n half meter hoog, en met 'n omtrek van vyftien meter. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het hy die See gemaak, 'n gietstuk, tien el van rand tot rand, sirkelvormig en vyf el hoog. 'n Maatlyn van dertig el kon dit omspan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hiram het die waterbak gemaak. Dit was tien el breed, vyf el hoog en 30 el rondom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierna het Hiram al sy aandag aan die bronswaterbak gewy. Hierdie waterbak was heeltemal rond, vyf meter in deursnee, twee en ’n half meter hoog, en met ’n omtrek van vyftien meter. |