1 Kings 7:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En op die top van die pilare was leliewerk; so is die werk van die pilare voltooi.
Afrikaans (NLV) 2011 Die kapitele op die pilare was in die vorm van blomkelke. Daarmee is die werk aan die pilare afgehandel.
Afrikaans 1933/1953 Toe die leliewerk op die top van die pilare was, was die werk aan die pilare voltooi.
Afrikaans 1983 Bo-op die pilare was die kapitele in die vorm van blomkelke. Daarmee was die werk aan die pilare afgehandel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die bopunt van die pilare het die vorm van 'n narsing gehad. So is die werk aan die pilare afgehandel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat hy die blomme bo-op die pilare vasgesit het, was die pilare klaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bo-op die pilare was daar dan die bronsvorms wat soos lelies gelyk het.