1 Kings 7:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kapiteine wat op die top van die pilare was, was van leliewerk in die voorportaal, vier el.
Afrikaans (NLV) 2011 Die kapitele op die pilare in die voorportaal was in die vorm van blomkelke. Hulle was twee meter hoog.
Afrikaans 1933/1953 En die kapitele op die top van die pilare aan die voorportaal was vier el, lelievormig,
Afrikaans 1983 Die kapitele bo-op die pilare by die voorportaal was in die vorm van blomkelke, twee meter hoog.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die kapitele wat op die kop van die pilare in die portaal was, was gevorm soos 'n narsing, vier el hoog;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die pilare het by die voorportaal gestaan. Die boonste dele van die kapitele het gelyk soos blomme en dit was vier el hoog.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die bronsvorms is in die vorm van ’n lelie gebou en elkeen was ongeveer twee meter hoog.