1 Kings 7:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die pilare en twee rye rondom op die een vlegwerk gemaak om die kapitele wat bo-op was, met granate te bedek; en so het hy met die ander kapiteel gedoen.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het ook twee rye granate gemaak wat rondom die netwerke gegaan het om die kapitele te verfraai. Dit het hy met elke kapiteel gedoen.
Afrikaans 1933/1953 Verder het hy die granaatjies gemaak, naamlik twee rye rondom oor die een vlegwerk, om die kapitele op die top van die pilare te bedek; en net so het hy vir die ander kapiteel gemaak.
Afrikaans 1983 Dit is hoe hy die pilare gemaak het. Op elke rooster teen die kapitele het hy rondom twee rye granate aangebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die pilare gemaak met twee rye granate om die een strook vlegwerk. Dit was om die kapitele te bedek wat op die kop van die pilare was. Hy het net so gemaak met die tweede kapiteel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het ook op elke net twee rye granate vasgesit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op elke bronsvorm is twee rye granate van brons gesit.