1 Kings 7:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nette van ruitwerk en kranse van kettingwerk, vir die kapiteins wat op die top van die pilare was; sewe vir die een hoofstuk, en sewe vir die ander hoofstuk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elke kapiteel was versier met sewe stelle ineengevlegte kettings. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar was vlegwerke -- die maaksel van die vlegwerk was gedraaide drade, 'n maaksel van kettinkies -- vir die kapitele op die top van die pilare; sewe vir die een kapiteel en sewe vir die ander kapiteel. |
| Afrikaans 1983 | Daar was roosters met gevlegte kettingwerk aan die kapitele bo-op die pilare, sewe kettings aan elke kapiteel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gevlegte traliewerk en kranse, gevorm met kettinkies, was aan die kapitele wat op die koppe van die pilare was – sewe rye aan die een kapiteel en sewe rye aan die ander kapiteel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het rondom elke kapiteel 'n net gemaak, hy het dit gevleg, en op elke net het hy sewe kettings vasgesit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elke vorm bo-op ’n pilaar is met gevlegte kettingwerk versier. |