1 Kings 7:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy het twee koperpilare gegiet, agtien el hoog elk, en 'n lyn van twaalf el het elkeen van hulle omgetrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Hiram het twee bronspilare gegiet, elkeen nege meter hoog en ses meter in omtrek.
Afrikaans 1933/1953 Hy het naamlik die twee pilare van koper gevorm; agttien el was die hoogte van die een pilaar, en 'n lyn van twaalf el kon die tweede pilaar omspan.
Afrikaans 1983 Hiram het die twee bronspilare gegiet, nege meter hoog en ses meter in die omtrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hiram het die twee bronspilare gegiet. Agttien el was die hoogte van elke pilaar, en 'n maatlyn van twaalf el kon die tweede pilaar omspan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die twee brons-pilare gemaak. Elke pilaar was 18 el hoog en dit was twaalf el rondom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hiram se eerste taak was om twee groot pilare uit brons te giet. Hulle was nege meter hoog en ses meter in omtrek.