1 Kings 7:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En koning Salomo het gestuur en vir Hiram uit Tirus gaan haal.
Afrikaans (NLV) 2011 Koning Salomo het Hiram van Tirus in diens geneem.
Afrikaans 1933/1953 En koning Salomo het Hiram uit Tirus laat haal.
Afrikaans 1983 Koning Salomo het die dienste bekom van Hiram van Tirus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het koning Salomo vir Hiram van Tirus af ontbied.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Salomo het vir Hiram uit Tirus laat haal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Koning Salomo het ’n man met die naam Hiram gehuur. Hy het in Tirus gebly en was ’n uitstekende vakman. Hy het veral in bronswerk gespesialiseer.