1 Kings 7:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarbo was kosbare klippe volgens die mate van gekapte klippe en seders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bo-op was blokke klip van goeie gehalte, volgens maat gekap, asook sederhoutbalke. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar bo-op was kosbare klippe, volgens die maat van gekapte klip, en sederhout. |
| Afrikaans 1983 | Bo-op was duursame klip, volgens maat gekap, en sederhout. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van daar af boontoe was dit klippe van goeie gehalte, volgens maat gekap, en sederhout. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mure bo-op die fondamente was van duur klip en sederhout. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bo-op hierdie klippe is ander klippe, wat presies volgens maat gekap is, asook stroke sederhout, gesit. |