1 Kings 7:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die fondament was van kosbare klippe, groot klippe, klippe van tien el en klippe van agt el.
Afrikaans (NLV) 2011 Die fondamente is van groot, goeie gehalte klippe van vyf meter by vier meter gebou.
Afrikaans 1933/1953 En die fondament was van kosbare klippe, groot klippe, klippe van tien el en klippe van agt el.
Afrikaans 1983 Die fondamente was van groot, duursame klippe, klippe van vyf meter en vier meter.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die fondament is gelê met groot klippe van goeie gehalte, klippe van tien el en klippe van agt el.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het ook spesiale en groot klippe gebruik om die fondamente te bou. Party klippe was tien el lank en party was ag el lank.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die fondamente is met groot klippe van vier meter en vyf meter gebou. Hierdie duursame klippe is ook in die steengroewe gekap en voorberei.