1 Kings 7:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Salomo was dertien jaar besig om sy eie huis te bou, en hy het sy hele huis voltooi.
Afrikaans (NLV) 2011 Salomo het ook vir hom ’n paleis gebou. Dit het dertien jaar geneem om dit te voltooi.
Afrikaans 1933/1953 Maar aan sy huis het Salomo dertien jaar gebou en die hele huis voltooi.
Afrikaans 1983 Aan sy paleis het Salomo dertien jaar gebou voor hy heeltemal klaar was daarmee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aan sy paleis het Salomo dertien jaar lank gebou, en toe was sy hele paleis voltooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Salomo het die paleis gebou, en ná 13 jaar was alles klaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het vir hom ’n paleis gebou waaraan hy dertien jaar lank gewerk het.