1 Kings 6:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het toe die huis gebou en dit voltooi; en het die huis met balke en planke van sederhout bedek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat Salomo die tempel voltooi het, het hy ’n dak van sederhoutbalke en planke gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hy die huis klaar gebou het, het hy die huis oordek, by wyse van vakke en rye, met sederhout. |
| Afrikaans 1983 | Nadat Salomo die tempel klaar gebou het, het hy 'n dak van oorkruis gelegde sederbalke opgesit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hy die tempelmure klaar gebou het, het hy die tempel bedek met balke en panele van sederhout. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Salomo het die tempel klaar gebou en hy het 'n dak opgesit. Die dak was van rye dik sederhout pale. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo het toe die tempel stuk vir stuk klaar gebou. Bo-op die plafon het hy stroke sederhout oorkruis laat lê. |