1 Kings 6:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En vir die huis het hy vensters van smal ligte gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Salomo het ook vir die tempel vensters met kosyne en traliewerk ingebou.
Afrikaans 1933/1953 En hy het aan die huis vensters gemaak met smal latwerk.
Afrikaans 1983 Salomo het in die tempel vensters aangebring met kosyne en met traliewerk voor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het vir die tempel omraamde vensteropeninge met luike gemaak,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Salomo het vensters in die mure van die tempel gesit. 'n Mens kon die vensters toemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het ook vensters met kosyne en traliewerk ingesit.