1 Kings 6:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die vierde jaar is die fondament van die huis van die HERE gelê, in die maand Sif;
Afrikaans (NLV) 2011 Die fondamente van die Here se tempel is in die middel van die lente van die vierde regeringsjaar van Salomo gelê.
Afrikaans 1933/1953 In die vierde jaar is die fondament van die huis van die HERE gelê, in die maand Sif,
Afrikaans 1983 Die fondament van die huis van die Here is gelê in die vierde jaar, in die maand Sif,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die vierde jaar is die fondament van die tempel van die Here gelê, in die maand Sif,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die onderste klippe van die tempelmure op hulle plekke neergesit in die vierde jaar, in die maand Sif,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die tempel se fondament is in die vierde jaar van Salomo se regering, in die tweede maand, die maand Sif, gelê.