1 Kings 6:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die binneste voorhof gebou met drie rye gekapte klip en 'n ry sederbalke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die binneste hof met drie lae gekapte klip en een laag sederhoutbalke gebou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het hy die binneste voorhof gebou van drie lae gekapte klip en een laag sederbalke. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die binneste voorhof gebou van drie lae gekapte klip en een laag sederhout. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het hy die binneste voorhof gebou – drie lae gekapte klip en 'n laag sederhoutbalke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Rondom die binneste oop stuk grond voor die tempel het hy 'n muur gebou. In die muur was drie rye gekapte klip en een ry sederhout opmekaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het ook die binneste voorhof aan die voorkant van die tempel gebou. Reg rondom was daar mure van een laag sederhout en drie lae gekapte klip. |