1 Kings 6:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die twee deure was van sipres: die twee vleuels van die een deur was vou, en die twee vleuels van die ander deur was vou.
Afrikaans (NLV) 2011 Dié dubbeldeure was van sipreshout. Op elke deur was sirkels uitgesny.
Afrikaans 1933/1953 en twee deurvleuels van sipreshout: die een vleuel van twee draaibare helftes en die ander vleuel van twee draaibare helftes.
Afrikaans 1983 Die twee dubbeldeure was van sipreshout. Op die twee vleuels van elke deur was sirkels uitgesny.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en ook twee deure van sipreshout. Twee vleuels van die een deur kon oopswaai, en twee vleuels van die ander deur ook.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die twee deure was van sipreshout en dit was swaaideure.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Albei die dubbeldeure was van sipreshout en op elke deur is ’n groot sirkel uitgesny.