1 Kings 6:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En vir die ingang van die binneste vertrek het hy deure van olyfboom gemaak: die latei en syposte was 'n vyfde deel van die muur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Salomo het dubbeldeure van olyfhout by die ingang van die binneste heiligdom gemaak. Hulle kosyne was vyfkantig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as ingang van die binneste vertrek het hy deure van oliewenhout gemaak; die uitspringende raamwerk van die deurposte het die vorm van 'n vyfhoek gehad. |
| Afrikaans 1983 | Vir die binneste heiligdom het hy 'n dubbeldeur van olyfhout gemaak. Die kosyn het 'n vyfhoek gevorm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die ingang na die heiligdom het hy deure van wilde-olyfhout gemaak. Die kosyn – dit is die deurstyle – was vyfvlakkig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het twee deure van olyfhout vir die binneste kamer laat maak. Die rame van die deure het vyf hoeke gehad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Dubbeldeur van olyfhout is by die ingang van die Allerheiligste gesit. Die kosyn het die vorm van ’n vyfhoek gehad. |