1 Kings 6:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die vloer van die huis het hy met goud oorgetrek, van binne en van buite. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het ook die vloere van albei die vertrekke met goud oorgetrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die vloer van die huis, van die binneste en die buitenste vertrek, het hy met goud oorgetrek. |
| Afrikaans 1983 | Hy het ook altwee vertrekke se vloere met goud oorgetrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vloer van die tempel het hy met goud oorgetrek, in die binne- en buitevertrekke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het ook die vloere van die voorste kamer en die binneste kamer met goud laat toemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In sommige vertrekke is die vloer met goud oorgetrek. |