1 Kings 6:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die voorportaal voor die tempel van die huis was twintig el sy lengte, volgens die breedte van die huis; en tien el was sy breedte voor die huis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die voorportaal aan die voorkant van die tempel was tien meter lank, net so breed as wat die tempel was. Dit was vyf meter breed. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die voorportaal, aan die voorkant van die hoofvertrek van die huis, was twintig el in sy lengte, oor die breedte van die huis; tien el in sy breedte aan die voorkant van die huis. |
| Afrikaans 1983 | Die voorportaal aan die voorkant van die tempel was tien meter lank, net so lank as wat die tempel breed was. Die breedte daarvan was vyf meter. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die portaal aan die voorkant van die hoofvertrek van die tempel was, soos die tempel, twintig el breed, en dit was tien el lank. Dit was aan die voorkant van die tempel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die voorportaal by die voorkant van die tempelgebou was 20 el lank en tien el breed. Die voorportaal was so lank soos wat die tempel breed was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aan die tempel se voorkant was daar ’n voorportaal van tien meter in lengte en vyf meter in breedte. Die voorportaal was net so lank as wat die tempel breed was. |