1 Kings 6:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die gérubs met goud oorgetrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die twee gerubs met goud oorgetrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het hy die g,rubs met goud oorgetrek. |
| Afrikaans 1983 | Salomo het die gerubs met goud oorgetrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die gerubs met goud oorgetrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die gerubs met goud laat toemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo het ook die twee gerubs met suiwer goud oorgetrek. |