1 Kings 6:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hoogte van die een gérub was tien el, en so was dit van die ander gérub. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | elkeen vyf meter hoog. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die hoogte van die een g,rub was tien el, en net so die ander g,rub. |
| Afrikaans 1983 | Die een was vyf meter hoog, en die ander een ook. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hoogte van die een gerub was tien el, en so ook die tweede gerub. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elke gerub was tien el hoog. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Albei gerubs was vyf meter hoog. |