1 Kings 6:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die ander gérub was tien el; altwee die gérubs was een maat en een grootte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die twee gerubs was identies in vorm en grootte, |
| Afrikaans 1933/1953 | En tien el die tweede g,rub: altwee die g,rubs het een maat en een gestalte gehad. |
| Afrikaans 1983 | en net so ook die ander een s'n. Die twee gerubs was ewe groot en het eenders gelyk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en ook tien el by die tweede gerub. Die twee gerubs het dieselfde mate en dieselfde vorm gehad: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die twee gerubs was ewe groot en hulle het dieselfde gelyk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Albei gerubs was ewe groot en het ook presies dieselfde gelyk. |