1 Kings 6:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En vyf el was die een vlerk van die gérub en vyf el die ander vlerk van die gérub; van die einde van die een vlerk tot by die einde van die ander was tien el. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elke vlerk was twee en ’n half meter lank en die vlerkspan van elke gerub was vyf meter van punt tot punt. |
| Afrikaans 1933/1953 | En vyf el was die een vlerk van die g,rub, en vyf el was die ander vlerk van die g,rub: tien el van die een punt van sy vlerke tot by die ander punt daarvan. |
| Afrikaans 1983 | Elke vlerk van die gerubs was twee en 'n half meter lank. Van punt tot punt was die vlerke van die een gerub dus vyf meter |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die een vlerk van die gerub was vyf el lank, en so ook die ander vlerk van die gerub. Daar was tien el tussen die twee vlerkpunte, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elke vlerk van 'n gerub was vyf el lank. Dit was tien el van die punt van een vlerk tot by die punt van die ander vlerk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elke gerub se vlerke was twee en ’n half meter lank, dus vyf meter van die een punt van die vlerk tot die ander punt. |