1 Kings 6:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het binne-in die binnekant twee gérubs van olyfboom gemaak, elkeen tien el hoog. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die binneste heiligdom het Salomo twee gerubs van olyfhout gesit. Elkeen was vyf meter hoog. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het hy in die binneste vertrek twee g,rubs gemaak van oliewenhout, tien el hoog. |
| Afrikaans 1983 | In die binneste heiligdom het hy twee gerubs van olyfhout aangebring, vyf meter hoog. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die heiligdom het hy twee gerubs van wilde-olyfhout gemaak, tien el hoog. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het twee gerubs van olyfhout in die binneste kamer gesit. Elke gerub was tien el hoog. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo het twee gerubs van olyfhout laat maak en dit in die binneste heiligdom gesit. Elke gerub was vyf meter hoog. |