1 Kings 6:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die hele huis met goud oorgetrek totdat hy die hele huis voltooi het; ook die hele altaar wat by die binnehuis was, het hy met goud oorgetrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die hele tempel, asook die altaar in die binneste heiligdom met goud bedek.
Afrikaans 1933/1953 En die hele huis het hy met goud oorgetrek, totdat die hele huis daarmee bedek was; en die hele altaar wat by die binneste vertrek behoort, het hy met goud oorgetrek.
Afrikaans 1983 Die hele vertrek, so groot soos hy was, is met goud oorgetrek, en ook die hele altaar by die binneste heiligdom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele tempel het hy met goud oorgetrek – die tempel as geheel. Ook die hele altaar wat by die heiligdom hoort, het hy met goud oorgetrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die hele tempel se binnekant met goud laat toemaak, die hele tempel en die altaar voor die binneste kamer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nie net die binneste heiligdom nie, maar die hele tempel is met goud afgewerk. Ook die altaar is met goud oorgetrek.