1 Kings 6:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die huis wat koning Salomo vir die HERE gebou het, sy lengte was sestig el en sy breedte twintig el en sy hoogte dertig el. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die tempel wat koning Salomo vir die Here gebou het, was 30 meter lank, tien meter breed en vyftien meter hoog. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die huis wat koning Salomo vir die HERE gebou het, was sestig el in sy lengte en twintig in sy breedte en dertig el in sy hoogte. |
| Afrikaans 1983 | Die tempel wat koning Salomo vir die Here gebou het, was dertig meter lank, tien meter breed en vyftien meter hoog. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die tempel wat koning Salomo vir die Here gebou het, was sestig el lank, twintig el breed en dertig el hoog. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die tempel wat Salomo vir die Here gebou het, was 60 el lank, 20 el breed en 30 el hoog. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo se tempel was 30 meter lank, tien meter breed en vyftien meter hoog. |