1 Kings 6:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die spreekkamer in die huis daarbinne gereed gemaak om die verbondsark van die HERE daar neer te sit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Salomo het die binneste heiligdom agter in die tempel ingerig as die plek waar die ark van die Here gesit kon word. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het hy dan 'n binneste vertrek binnekant in die middel van die huis ingerig om die verbondsark van die HERE daar neer te sit. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die binneste heiligdom binne in die tempel ingerig om die verbondsark van die Here daar te sit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die heiligdom binne-in die tempel het hy ingerig om die verbondsark van die Here daar te plaas. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die binneste kamer in die tempel gereedgemaak om die verbondskis van die Here daar te sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is aan die binnekant met sederhout uitgevoer. Op die houtpanele is daar kalbasse en blomknoppe uitgesny. Alles was so netjies met sederhout uitgevoer dat ’n mens nie die klip kon sien nie. |