1 Kings 6:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Salomo die huis gebou en dit voltooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Salomo het die tempel voltooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Salomo die huis klaar gebou het, |
| Afrikaans 1983 | Nadat Salomo die tempel klaar gebou het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Salomo die tempel klaar gebou het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Salomo het die tempel gebou en hy het dit klaargemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo het toe die tempel klaar gebou. |