1 Kings 6:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal onder die kinders van Israel woon en my volk Israel nie verlaat nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal tussen die Israeliete woon en nooit my volk in die steek laat nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | dan sal Ek onder die kinders van Israel woon en my volk Israel nie verlaat nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal tussen die Israeliete woon, Ek sal my volk Israel nie verlaat nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal tussen die Israeliete vertoef en my volk Israel nie verlaat nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal by die Israeliete woon en Ek sal nie weggaan van hulle nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal in die midde van my volk woon en altyd in die tempel teenwoordig wees. Ek sal Israel nooit verlaat nie.” |