1 Kings 6:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die woord van die HERE het tot Salomo gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Die woord van die Here het weer na Salomo toe gekom:
Afrikaans 1933/1953 En die woord van die HERE het tot Salomo gekom en gesê:
Afrikaans 1983 Die woord van die Here het tot Salomo gekom en gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het die woord van die Here tot Salomo gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het met Salomo gepraat en gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het vir Salomo gesê: