1 Kings 5:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar nou het die HERE my God my rus gegee rondom, sodat daar geen teëstander of onheil is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar nou het die Here my God vir my aan alle kante vrede gegee. Daar is geen vyande of gevaar wat my bedreig nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar nou het die HERE my God my rus gegee rondom; daar is geen teëstander en daar is geen onheil wat dreig nie. |
| Afrikaans 1983 | en nou het die Here ook vir my aan alle kante rus gegee. Daar is nêrens enige teëstander of gevaar wat my bedreig nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar nou het die Here my God vir my rus gegee aan alle kante. Daar is geen teenstander en geen dreigende onheil nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar nou het my God die Here vir my vrede gegee met al die volke rondom my land. Ek het nie vyande nie en daar is nie gevaar nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met my gaan dit baie goed, want daar is oral vrede. Op die grense van die land is dit rustig; daar is geen gevaar van enige vyand nie. |