1 Kings 5:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Salomo het na Hiram gestuur en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Salomo het vir hom die volgende boodskap gestuur:
Afrikaans 1933/1953 Daarop laat Salomo aan Hiram weet:
Afrikaans 1983 Toe rig Salomo die volgende versoek aan Hiram:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Salomo stuur toe aan Hiram 'n boodskap:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Salomo het vir die amptenare gesê hulle moet vir Hiram sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het ’n boodskap van dank aan Hiram gestuur en ook die volgende vir hom gesê: