1 Kings 5:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Salomo het sestig duisend draers gehad en tagtig duisend kappers op die berge; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Salomo het ook 70 000 draers en 80 000 klipkappers in die berge gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | Salomo het ook sewentig duisend draers en tagtig duisend klipkappers op die gebergte gehad, |
| Afrikaans 1983 | Salomo het sewentig duisend draers en tagtig duisend klipkappers in die berge aan die werk gehad, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan het Salomo ook sewentigduisend draers en tagtigduisend klipkappers in die bergland gehad. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Salomo het ook 70 000 mans gehad wat die hout moes dra en 80 000 mans wat die klippe in die berge moes kap. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Verder het Salomo 80 000 man by die steengroewe in die berge gehad en 70 000 wat die stene moes dra. |