1 Kings 5:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En koning Salomo het 'n heffing uit die hele Israel laat opkom; en die belasting was dertig duisend man. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Salomo het dwangarbeid in Israel ingestel. Daar was altesaam 30 000 dwangarbeiders. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het koning Salomo uit die hele Israel die dwangarbeiders laat opkom, sodat die dwangarbeiders dertig duisend man was. |
| Afrikaans 1983 | Koning Salomo het vir die hele Israel dwangarbeid ingestel en so 'n arbeidsmag van dertig duisend man bymekaargebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Koning Salomo het uit die hele Israel mense vir verpligte diens opgekommandeer. Die dienswerkers was dertigduisend man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Salomo het 30 000 werkers uit die hele land Israel laat kom |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Koning Salomo het 30 000 man van oor die hele Israel opgeroep om met al die bouprojekte te help. |