1 Kings 5:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het aan Salomo wysheid gegee, soos Hy hom beloof het, en daar was vrede tussen Hiram en Salomo; en hulle twee het saam 'n bond gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het aan Salomo wysheid gegee soos Hy belowe het. Daar was ’n goeie verhouding tussen Hiram en Salomo. Hulle het ook ’n vredesverdrag gesluit. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het aan Salomo wysheid gegee volgens sy belofte, en daar was vrede tussen Hiram en Salomo, en hulle twee het 'n verbond gesluit. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het aan Salomo wysheid gegee soos Hy belowe het. Daar was 'n goeie verhouding tussen Hiram en Salomo, en hulle het 'n verdrag gesluit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die Here wat wysheid aan Salomo gegee het, net soos Hy hom beloof het. Daar was vrede tussen Hiram en Salomo, en hulle twee het 'n verdrag gesluit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Salomo wysheid gegee soos Hy belowe het. Daar was vrede tussen Hiram en Salomo, en hulle het 'n ooreenkoms gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here was goed vir Salomo en het hom die nodige wysheid gegee om goed te regeer. Die verhouding tussen Salomo en Hiram was uitstekend en hulle het ’n vredesooreenkoms gesluit. |