1 Kings 5:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Salomo het aan Hiram twintig duisend kor koring as voedsel aan sy huisgesin gegee en twintig kor suiwer olie; so het Salomo jaar na jaar aan Hiram gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Salomo het jaarliks vir Hiram se hofhouding 3 300 ton koring en 4 400 liter suiwer olyfolie voorsien. |
| Afrikaans 1933/1953 | terwyl Salomo aan Hiram gelewer het twintig duisend kor koring as voedsel vir sy huis en twintig kor uitgestampte olie; so het Salomo aan Hiram jaar vir jaar gelewer. |
| Afrikaans 1983 | en Salomo het jaar vir jaar aan Hiram drie duisend drie honderd ton koring gelewer vir die onderhoud van sy huishouding, en ook vier duisend vier honderd liter van die suiwerste olyfolie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en Salomo het vir Hiram twintigduisend kor koring gegee as voedselvoorraad vir sy hofhouding, asook twintig kor geparste olyfolie. Dit is hoeveel Salomo jaar vir jaar aan Hiram gelewer het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Salomo het elke jaar vir Hiram 20 000 kor koring en 20 kor skoon olyf-olie gegee vir die mense in sy paleis. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo het op sy beurt elke jaar vir Hiram 2 000 ton koring en 4 400 liter suiwer olyfolie gestuur. |