1 Kings 4:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is hulle name: Die seun van Hur, op die gebergte van Efraim:
Afrikaans (NLV) 2011 Die name van die twaalf streekbestuurders was: Ben-Gur in die bergland van Efraim.
Afrikaans 1933/1953 En dit is hulle name: Ben-Hur op die gebergte van Efraim;
Afrikaans 1983 Hulle name was: Ben-Gur in die Efraimsberge;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was hulle name: Ben-Gur in die heuwelland van Efraim;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die name van hierdie distrikshoofde was: Ben-Gur in die Efraim-berge,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volgende is die name van die twaalf bestuurders en die streke waarvoor hulle verantwoordelik was: Ben-Gur vir die Efraimsberge.