1 Kings 4:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ahisar was oor die huisgesin, en Adoniram, die seun van Abda, was oor die belasting. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Agisar was die paleisopsigter. Adoniram seun van Abda was oor die dwangarbeiders. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ah¡sar was oor die paleis; en Adon¡ram, die seun van Abda, was oor die dwangarbeid. |
| Afrikaans 1983 | Agisar was paleisopsigter; Adoniram seun van Abda was in beheer van die dwangarbeid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Agisar was hoof van die hofhouding; Adoniram, seun van Abda, was in bevel van die dwangarbeid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Agisar was die hoof van die paleis-personeel en Adoniram seun van Abda was die hoof van die werkers. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Agisar was paleisopsigter; Adoniram seun van Abda was in beheer van die dwangarbeid. |