1 Kings 4:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Asarja, die seun van Natan, was oor die amptenare, en Sabud, die seun van Natan, was hoofbeampte en die koning se vriend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Asarja seun van Natan was oor die streekbestuurders. Sabud seun van Natan was ’n priester en die koning se persoonlike raadgewer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En As rja, die seun van Natan, was oor die bestuurders; en Sabud, die seun van Natan, 'n priester, was die vriend van die koning. |
| Afrikaans 1983 | Asarja seun van Natan was hoof van die streekbestuurders; Sabud seun van Natan was 'n priester en persoonlike raadgewer van die koning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Asarja, seun van Natan, was in bevel van die landvoogde; Sabud, seun van Natan, 'n priester, was die vertroueling van die koning; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Asarja seun van Natan was die hoof van die distrikshoofde, Sabud seun van Natan was 'n priester en 'n raadgewer van die koning, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Asarja seun van Natan was hoof van die streeksbestuurders; Sabud seun van Natan was koninklike raadgewer. |