1 Kings 4:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het drie duisend spreuke gespreek, en sy liedere was duisend en vyf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het 3 000 spreuke geskryf en 1 005 liedere gedig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het drie duisend spreuke uitgespreek, en sy liedere was duisend en vyf. |
| Afrikaans 1983 | Hy het drie duisend spreuke gemaak en duisend en vyf liedere gedig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het drieduisend spreuke gedig, en eenduisend-en-vyf liedere. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het 3 000 spreuke en 1 005 liedere geskryf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het meer as 3 000 spreuke gemaak en 1 005 liedere gekomponeer. |