1 Kings 4:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy was wyser as alle mense; as Etan, die Esrahiet, en Heman en Kalkol en Darda, die seuns van Mahol; en sy gerug was onder al die nasies rondom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy was wyser as enigiemand anders, meer as Etan die Esragiet en Heman, Kalkol en Darda, die seuns van Magol. Sy naam het bekend geword onder al die omliggende nasies.
Afrikaans 1933/1953 Ja, hy was wyser as al die mense, as Etan, die Esrahiet, en Heman en Kalkol en Darda, die seuns van Mahol, sodat hy beroemd was onder al die nasies rondom.
Afrikaans 1983 Hy het meer wysheid gehad as enigiemand anders, meer as Etan die Esragiet, en meer as Heman, Kalkol en Darda, seuns van Magol. Sy naam het bekend geraak onder al die nasies in die omtrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy was wyser as enige mens, wyser as Etan die man uit Esrag, en as Heman, Kalkol en Darda, seuns van Magol. Hy was beroemd onder al die omliggende nasies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) meer wysheid as al die ander mense, meer wysheid as Etan die Esragiet en meer wysheid as Heman en Kalkol en Darda, die seuns van Magol. Almal in die lande rondom Israel het geweet van Salomo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy was selfs slimmer as Etan die Esragiet, asook Heman, Kalkol en Darda, die seuns van Magol. Al die omliggende lande het van Salomo se wysheid gehoor en hy het al hoe bekender geword.