1 Kings 4:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die wysheid van Salomo was beter as die wysheid van al die kinders van die oostelike land en al die wysheid van Egipte.
Afrikaans (NLV) 2011 Trouens, sy wysheid het dié van die wyse manne van die ooste en dié van Egipte ver oortref.
Afrikaans 1933/1953 sodat die wysheid van Salomo groter was as die wysheid van al die kinders van die Ooste en as al die wysheid van Egipte.
Afrikaans 1983 Salomo het meer wysheid gehad as al die ander mense, van die ooste af tot in Egipte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die wysheid van Salomo was omvattender as die wysheid van al die mense uit die ooste, en as al die wysheid van Egipte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het meer wysheid gehad as die Oosmense en die mense van Egipte,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo was slimmer en wyser as al die slimkoppe van die Ooste of Egipte.