1 Kings 4:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elihoref en Ahía, die seuns van Sisa, skrifgeleerdes; Jósafat, die seun van Ahilud, die kanselier.
Afrikaans (NLV) 2011 Eligoref en Agija, die seuns van Sisa, was hofsekretarisse. Josafat seun van Agilud was die geskiedskrywer.
Afrikaans 1933/1953 Elihoref en Ah¡a, die seuns van Sisa, was skrywers; Josafat, die seun van Ah¡lud, was kanselier.
Afrikaans 1983 Eligoref en Agija, seuns van Sisa, was administratiewe beamptes; Josafat seun van Agilud was die hoof uitvoerende beampte;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Eligoref en Agija, seuns van Sisa, was sekretarisse; Josafat, seun van Agilud, was die herout.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Eligoref en Agija seuns van Sisa was die sekretarisse, Josafat seun van Agilud was die hoof van die amptenare,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Eligoref en Agija, seuns van Sisa, was staatsekretarisse; Josafat seun van Agilud was die hoofamptenaar.