1 Kings 4:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En God het aan Salomo wysheid en baie insig gegee, en 'n grootheid van hart, soos die sand wat aan die seestrand is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God het vir Salomo baie wysheid en onderskeiding gegee, en ook kennis wat soos die sand aan die see nie gemeet kan word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En God het aan Salomo wysheid gegee en 'n baie groot verstand en 'n ruimte van insig soos die sand wat aan die seestrand lê, |
| Afrikaans 1983 | God het aan Salomo baie groot wysheid en verstand gegee en insig in soveel sake as wat daar sand aan die see is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God het aan Salomo wysheid gegee – 'n besondere insig en begrip so omvangryk soos die sand wat langs die seestrand is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het vir Salomo baie wysheid en verstand gegee, hy het geweet van baie dinge, so baie soos die sand op die strand by die see. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het Salomo gehelp om goed te regeer en om die land met wysheid te bestuur. Sy kennis van landsake het geen gelyke in die wêreld gehad nie. |