1 Kings 4:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Salomo het veertigduisend perdestalle vir sy strydwaens en twaalfduisend perderuiters gehad.
Afrikaans (NLV) 2011 Salomo het 4 000 stalle vir sy strydwaens se perde gehad en 12 000 ryperde.
Afrikaans 1933/1953 Verder het Salomo veertig duisend krippe gehad vir sy trekperde, en twaalf duisend ryperde.
Afrikaans 1983 Salomo het veertig duisend trekperde op stal gehad vir sy strydwaens en ook twaalf duisend ryperde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Salomo het vierduisend stalle vir die perde van sy strydwamag gehad, en die bemanning van sy strydwaens was twaalfduisend.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Salomo het 40 000 perde in sy stalle gehad vir sy oorlogkarre en hy het 12 000 ryperde gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het 40 000 stalle vir die perde van sy strydwaens gebou en 12 000 vir sy ryperde.