1 Kings 4:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Juda en Israel was baie, soos die sand wat by die see is in menigte, wat geëet en gedrink en vrolik gemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die inwoners van Juda en Israel was so baie soos die sand by die see. Hulle het genoeg gehad om te eet en te drink, en was gelukkig en tevrede.
Afrikaans 1933/1953 Juda en Israel was talryk soos die sand wat aan die seestrand is in menigte; hulle het geëet en gedrink en was bly.
Afrikaans 1983 Juda en Israel was so baie soos die sand aan die see. Hulle het volop te eet en te drink gehad, en hulle was gelukkig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die mense van Juda en Israel was baie, so talryk soos die sand wat langs die see is, hulle het geëet en gedrink en was gelukkig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van Juda en Israel was so baie soos die sand langs die see. Hulle het genoeg gehad om te eet en te drink, en hulle was gelukkig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Juda en Israel was so baie soos die sand van die see. Hulle het geëet en gedrink en was baie gelukkig.