1 Kings 4:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geber, die seun van Uri, was in die land Gílead, in die land van Sihon, die koning van die Amoriete, en van Og, die koning van Basan; en hy was die enigste offisier wat in die land was.
Afrikaans (NLV) 2011 Geber seun van Uri in die Gileadstreek waar Sihon koning was van die Amoriete, en Og die koning van Basan. Daar was net een bestuurder in hierdie streek.
Afrikaans 1933/1953 Geber, die seun van Uri, in die land G¡lead, die land van Sihon, die koning van die Amoriete, en van Og, die koning van Basan; en hy was die enigste bestuurder in die land.
Afrikaans 1983 Geber seun van Uri in die Gileadstreek, dit is die vroeëre gebied van die Amoritiese koning Sihon, en van koning Og van Basan; in hierdie hele streek was daar net die een bestuurder.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Geber, seun van Uri, in die landstreek Gilead, die land van Sihon, koning van die Amoriete, en van Og, die koning van Basan. Daar was net een landvoog in dié gebied.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Geber seun van Uri was in die land Gilead, in die deel van die land waar Sihon koning van die Amoriete was en waar Og koning van Basan was. Daar was net een distrikshoof in hierdie deel van die land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Geber seun van Uri vir die Gilead-streek, wat vroeër deur die Amoritiese koning, Sihon en die koning van Basan, Og, regeer is. Vir hierdie hele streek was daar net een bestuurder.