1 Kings 4:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Baana, die seun van Ahilud; aan hom het Taänag en Megiddo en die hele Betsean behoort wat by Sartana onder Jísreël lê, van Betsean af tot by Abelmehóla, tot by die plek anderkant Jokneam
Afrikaans (NLV) 2011 Baäna seun van Agilud in Taänak en Megiddo en ook in Bet-San, wat grens aan Saretan onderkant Jisreël, vanaf Bet-San tot by Abel-Megola en tot anderkant Jokmoam.
Afrikaans 1933/1953 B äna, die seun van Ah¡lud, het gehad: T änag en Meg¡ddo en die hele Bet-Sean wat langs Sartan onderkant J¡sreël lê, van Bet-Sean af tot by Abel-Mehola, tot verby Jokmeam.
Afrikaans 1983 Baäna seun van Agilud in Taänak en Megiddo en ook in Bet-San wat grens aan Saretan onderkant Jisreël; dit is dus van Bet-San af tot by Abel-Megola en tot anderkant Jokmoam;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Baäna, die seun van Agilud, in Taänag en Megiddo, asook die hele Bet-San wat langs Saretan lê, van onderkant Jisreël af, van Bet-San na Abel-Megola tot anderkant Jokmoam;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Baäna seun van Agilud was in die stede Taänak en Megiddo en die hele Bet-San oorkant Saretan suid van Jisreël. Dit is al die plekke van Bet-San tot by die stad Abel-Megola en tot oorkant die stad Jokmoam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Baäna seun van Agilud vir Taänak, Megiddo en Bet-San wat aan Saretan onderkant Jisreël grens; die hele gebied van Bet-San af tot by Abel-Megola en tot anderkant Jokmoam.